MP
Marieta P
1 reviews | Active since Oct 2020
23 Oct 2020, 09:50
Leisure Tressure terugbetaling
Leisure Tressure skuld my 'n terugbetaling. Elke keer sê hul die bankkaart werk nie, dan neem hul net weer die bedrag uit die volgende rekening as ek 'n ander bankkaartnommer verskaf. Hul foonlyne lui net, niemand antwoord nie. Wees versigtig ek is oortuig dis 'n *****streek. Geen alternatiewe foon nommer of epos op die website.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)