CE
Corne E

1 reviews | Active since Nov 2019

01 Feb 2021, 08:12

Fibre

Baie *** fibre. Elke maandag af. Maar ons word gedebit vir ons rek. Hulle het vir ons gese ons het fibre maar na paar maande moet ons hoor ons het nie vol fibre lyn nie. Hulle verkoop aan ons fibre over air watse *** is dit. Nerens op ons ****rak staan dit

0
Replies (0)