SS
Susan S
1 reviews | Active since Jul 2025
09 Jul 2025, 18:13
T Wil net vandag n kompliment en aanbeveling vir Legends trek gee
T Wil net vandag n kompliment en aanbeveling vir Legends trek gee. Hulle het ons trek van marloth park na sutherland toe gevat. Hulle het ons trek in rekord tyd gepak en die volgende dag afgelaai. Die manne wat gepak en afgelaai het ken hul werk well done en baie dankie. Ons beveel hulle met graagte aan. Dit is die beste wat ek in jare gesien het. Nogmaals baie dankie. Susan en Annatjie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Legend Removals South Africa's replyOfficial
10 Jul 2025, 05:37More Susan.
Baie dankie vir die terug voor.
Dit beteken baie vir ons.
Alles mooi vir U en U familie in die nuwe dorp.
Michael Wendels
Legend Removals
Moving People Moving YOU
Baie dankie vir die terug voor.
Dit beteken baie vir ons.
Alles mooi vir U en U familie in die nuwe dorp.
Michael Wendels
Legend Removals
Moving People Moving YOU
Legend Removals South Africa's reply10 Jul 2025, 05:37
Official
More Susan.
Baie dankie vir die terug voor.
Dit beteken baie vir ons.
Alles mooi vir U en U familie in die nuwe dorp.
Michael Wendels
Legend Removals
Moving People Moving YOU
Baie dankie vir die terug voor.
Dit beteken baie vir ons.
Alles mooi vir U en U familie in die nuwe dorp.
Michael Wendels
Legend Removals
Moving People Moving YOU
