CH
Chris H

1 reviews | Active since Dec 2018

01 Dec 2018, 23:00

Uiters swak diens van Kreepy Krauly (fourwaters) Suid Afrika.

Ek het n dominator Kreepy Krauly gekoop. Kry dit nie dat dit teen die kante uit klim nie. Ek het Kreepy Krauly n email gestuur op 20 Novemter 2018 om te hoor of hulle my dalk kan raad gee. Dit is gelees deur Babekile Xaba ********** maar hulle ignoreer my navra. Nogal teleurgesteld aangesien ek nog nooit kreepy Krauly se produkte gebruik het nie en nou eerste keer gedink het ek gaan hulle n **** probeer. Weet nie of ek sommer weer van hulle produkte sal aanskaf nie.

0
Replies (0)