TT
Theunis T
1 reviews | Active since Jun 2014
13 Aug 2020, 12:32
Koshcom Swak Diens
Baie swak diens. Veelvuldige stories wat nie optel nie. Swak diens deur senior personeel. Oneerlik! Die enigste rede hoekom hulle 1 ster gekry het was daar is nie n opsie om nul sterre te kies nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)