RT
Ruaan T

1 reviews | Active since Jan 2021

05 Jan 2021, 13:59

Wow

Wow beste diens ooit as mens jou vertroue terug in 2de handse motor handelaars wil terug he s***el koos en sy span gerus nie gedink daar is nog sulke diens beskikbaar nie maar hulle laat mens dink oor wat diens werklik is en moet wees

0
Replies (1)
Koos and Mike Detailed Cars
Koos and Mike Detailed Cars's reply05 Jan 2021, 15:18
Official
Goeie dag Ruaan. Baie dankie vir die posetiewe terug voer dit word opreg waardeer. Dankie dat u ons gekies het om by n voertuig te koop. Veilig km vir u en gesin. Groete Koos en Mike used cars