CR
Cella R
1 reviews | Active since Oct 2018
29 Sept 2021, 20:29
Uitstekende Diens
Baie goeie diens ontvang en die span was baie behulpsaam.
Was in en uit binne minute, baie dankie vir almal by Koos & Mike Cars, ek beveel beslis die maatskappy aan vir enige iemand wat in die mark is vir n voertuig.
Hulle karre is in puik kondisie en papier werk is in minute gedoen.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)