MV
Martha V

1 reviews | Active since Dec 2013

08 May 2026, 12:58

Uitstekende diens!!!!

Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan die span by Koos & Mike Motors vir die uitstekende diens wat ons ontvang het.

’n Spesiale dankie aan Jaco, Sylvia en Bianca vir julle vriendelike, professionele en vinnige hulp deur die hele proses. Julle het alles vir ons ongelooflik maklik en stresvry gemaak, en ons het regtig gevoel dat julle ekstra moeite gedoen het om seker te maak alles verloop glad.

Baie dankie vir die wonderlike ervaring!

George & Mitzi

0
Replies (1)
Koos and Mike Detailed Cars
Koos and Mike Detailed Cars's reply11 May 2026, 08:17
Official
Thank you