CR
Chantell R
1 reviews | Active since Sept 2025
02 Sept 2025, 09:33
Uitmuntende diens
Baie dankie aan Koos & Mike en die hele span, Pastoor, Marius, Koos, Sylvia en Bianca en elkeen wat betrokke was, vir julle puik diens. Julle was "hands on " en profesioneel van die eerste groet tot die oomblik wat ons daar kon uit ry. Ons is geseënd, en julle was deel van die oomblik. Sal vir seker julle aanbeveel en mag julle in besigheid geseënd wees. Groete Wesley & Chantell
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
05 Sept 2025, 15:30Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply05 Sept 2025, 15:30
Official
Thank you
