SK
Schalk K

1 reviews | Active since Jun 2021

08 Jun 2021, 08:44

Toyota Fortuner Koop

Ek wil net baie dankie sê vir Koos, Nadine en Brandon van Koos and Mike used Cars vir die beste diens wat ek nog ooit ervaar het van enige besigheid. Hulle het werklik die hele proses vir my aangenaam en maklik gemaak in n dag het hulle vir my Finansiering, versekering, warranty en die regte kar gekry wat nog spotless is. Koos het nie een keer vir my en my verloofde n kar probeer afsmeer nie hy het werklik na ons behoeftes omgesien en was geduldig en het vir ons alle opsies gewys en ons het almal gaan toets bestuur.

Koos het seker gemaak dat die kar spotless was wat hy vir ons gegee het en het alle checks gedoen op die kar om seker te maak hy werk.

Ek beveel hulle aan vir enige iemand wat met sekerheid n kar wil koop by iemand wat na jou behoeftes om sien.

Dankie vir die bel na die tyd om te hoor of alles reg is

0
Replies (0)