1 reviews | Active since Feb 2026
To start writing a review about Koos and Mike Detailed Cars Koos & Mike Kar Handelaars - Absoluut fantasties! Ek wil net gou my ervaring met Koos & Mike Kar Handelaars deel
To start writing a review about Koos and Mike Detailed Cars Koos & Mike Kar Handelaars - Absoluut fantasties! Ek wil net gou my ervaring met Koos & Mike Kar Handelaars deel. Hulle diens is absoluut wonderlik! Alhoewel die spesifieke voertuig wat ek wou hê nie in die Wes-Kaap beskikbaar was nie, het hulle wel vir my die voertuig wat ek gesoek het gekry. Hulle het vir my 'n splinter nuwe Jetour T2 gekry! Wat nog meer indrukwekkend was, is dat hulle die voertuig binne 2 dae by my huis in die Kaap kom aflewer het, met al die papierwerk reeds gedoen. Dit was moeitevry en professioneel. Hulle is werklik fantastiese handelaars, en ek sal enige iemand aanraai om hul volgende voertuig by Koos & Mike te koop. Baie dankie vir die uitstekende diens!
