CW
Charles W

1 reviews | Active since Aug 2020

25 Aug 2020, 16:35

Tevrede!

Baie tevrede met die diens wat ons by Koos en Mike gekry het tydens die koop van ons 2 voertuie. Behulpsaam, vriendelike en flukse diens! Ons sal hulle beslis aanbeveel vir die verkoop of koop van 'n voertuig! Baie dankie K&M en die hele span wat ons so mooi gehelp het!

0
Replies (1)
Koos and Mike Detailed Cars
Koos and Mike Detailed Cars's reply09 Sept 2020, 11:21
Official
Baie dankie dat julle besluit het om by ons te koop.

Mag julle sommer baie gelukkig wees en veilig wees

Groete Koos en Mike