AO
Anita O

1 reviews | Active since Aug 2022

30 Aug 2022, 14:28

Koos and Mike used cars

Bitter goeie en vinnige diens. Beantwoord alle vrae en gee raad. Van bestuur tot by vloer personeel help graag en is ingelig! Uitstekende voertuie en hulle perseel is skoon en netjies!!

0
Replies (1)
Koos and Mike Detailed Cars
Koos and Mike Detailed Cars's reply02 Sept 2022, 11:21
Official
Groot plesier. Baie dankie.