R
RONELLE
1 reviews | Active since Dec 2022
14 Dec 2022, 06:46
Koos and Mike used
George het vir ons die motor al die pad van die Vaaldriehoek na Johannesburg gebring om te sien. Ons kon gaan ry met die voertuig en was tevrede. Al die dokumente was hier om te teken vir n spoedige inruil van my huidige motor en koop van die ander. Dit was n baie aangename ondervinding en ek sal verseker weer met hulle besigheid doen.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
22 Dec 2022, 09:17Baie bly julle is tevrede. Dankie vir julle ondersteuning.
Koos and Mike Detailed Cars's reply22 Dec 2022, 09:17
Official
Baie bly julle is tevrede. Dankie vir julle ondersteuning.
Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
23 Dec 2022, 11:31Baie dankie
Koos and Mike Detailed Cars's reply23 Dec 2022, 11:31
Official
Baie dankie
