1 reviews | Active since May 2021
Koop van Kia Picanto Vrydag 28 Mei 2021.
Beste en vinnige diens ooit. Die Gesindheid waarmee jy behandel wil word is die gesindheid waarmee jy ander behandel en ons ervaring by Koos en Nadine en die res van Koos en Mike motorhandelaars span in Vanderbijlpark. Baie dankie vir julle ongeloofli**** en vriendelike gesindheid en diens waarmee jul ons gehelp het met die koop van die Kia Picanto. Ek was al by soveel handelaars in die Vaaldriehoek om n motor transaksie te doen en net Koos & Mile handelaar het na my hart en behoefte geluister rakende die voertuig en het nogsteeds uit hulle pad gegaan om my as kkient in my finansiele behoefte te kon help. Daar is nie genoeg woorde om julle profesionele kliente diens te kan beskryf nie, maar julle het met soveel deernis en respek en deurlopende terug voering aan ons as kliente op hoogte gehou. Sal Koos & Mike handelaar met n blywende en geruste hart aanbeveel vir enige iemand wat n voertuig wil koop. Geseend is Koos & Mike motorhandelaar se bestaan vorentoe. Puik en betroibare kliente diens waarvan baie ander kan leer. Julle is groot voorbeeld vir baie ander handelaars.. Baie dankie Okkie en Helen.
