MM
Marlize M
1 reviews | Active since May 2026
08 May 2026, 17:05
Great experience! Geen hoofpyn van duisende papiere om te voltooi nie
Great experience! Geen hoofpyn van duisende papiere om te voltooi nie. Die aansoek proses het seepglad verloop en ek is gereeld op hoogte gehou. En natuurlik was die aflewering van my voertuig die hoogtepunt van die oomblik - my voertuig was afegelewer met 'n vol tenk GOUD, jy petrol as deesdae die prys van goud 😂 Dankie Koos & Mike vir julle fantastiese diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
11 May 2026, 08:17Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply11 May 2026, 08:17
Official
Thank you
