CC
Charl C
1 reviews | Active since Feb 2025
19 Feb 2025, 16:38
Ek het gister 'n voertuig aangekoop by Koos en Mike Motors en vanuit die staan****r was ek baie tevrede met die diens
Ek het gister 'n voertuig aangekoop by Koos en Mike Motors en vanuit die staan****r was ek baie tevrede met die diens. Marius as verkoopsman het alles in sy vermoë gedoen om die beste transaksie vir my te beding. Leon het die finansiële aspek van die koop professioneel hanteer. Die kar is in 'n baie goeie toestand gereed gehou vir aflewering. Baie dankie vir julle vriendelike en eerlike diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
19 Feb 2025, 17:17Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply19 Feb 2025, 17:17
Official
Thank you
