W
Willem
1 reviews | Active since Mar 2025
18 Sept 2025, 18:49
Dit was so aangenaam...
Dit was so aangenaam om by a garage te kom en al die motors te sien wat skoon en netjies en reg is en wag vir nuwe eienaars en daar is geen doekies omdraai en stories net om n motor te verkoop nie dankie aan al die personeel dit was regtig die moeite werd om deur te ry na julle toe en ek is nie n dag spyt met my nuwe voertuig nie dankie vir die puik diens julle verdien julle 5 sterre
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
18 Sept 2025, 19:02Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply18 Sept 2025, 19:02
Official
Thank you
