AP
Anchen P

1 reviews | Active since Sept 2018

08 Aug 2020, 12:45

Best place ever !!!!

Baie Dankie aan Koos & Mike's used cars vir my asemrowende kar ❤️❤️ek is verlief op my mooi karretjie en dis alles te danke aan julle. Baie dankie vir al die help. En Baie dankie vir julle goeie en vriendelike diens. ❤️❤️ ek kan nie wag om nog baie veilige kilo’s op hom te sit nie.

Liefde Anchen & Elrick

0
Replies (1)
Koos and Mike Detailed Cars
Koos and Mike Detailed Cars's reply09 Aug 2020, 09:35
Official

Hi Anchen 

Baie dankie vir die mooi review ons waardeer jou en dankie dat jy by Koos & Mike gekoop het. Mag jy baie veilige KM ry. Groete