HM
Hester M
1 reviews | Active since Apr 2026
20 Apr 2026, 14:56
Baie dankie vir die aflewering van my Toyota Cross GR 1
Baie dankie vir die aflewering van my Toyota Cross GR 1.8 ek moet se ek is baie beindruk met julle diens en aflewering George en Albert baie profesioneel en vriendelik al die papierwerk goed en vinnig afgehandel en daarby nog 'n lkr verrassings geskenk baie dankie vir julle puik diens sal defnitief weer besigheid met julle doen Dankie Magda van der Vyver
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
20 Apr 2026, 15:32Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply20 Apr 2026, 15:32
Official
Thank you
