BL
Brandon L
1 reviews | Active since Aug 2023
31 Aug 2026, 09:45
Baie dankie Koos & Mike cars - julle lewer goeie diens
Baie dankie Koos & Mike cars - julle lewer goeie diens. Ek is al die 3de keer terug om kar te koop, en elke keer was dit nog net ń sukses. Ek is baie tevrede met die diens van die hele span. Leandri, dankie vir al die geduld & vriendelike hulp.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
31 Aug 2026, 09:45Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply31 Aug 2026, 09:45
Official
Thank you
