PN
Paul N
1 reviews | Active since Jun 2015
03 Sept 2025, 08:28
Baie dankie aan Dawie vir die puik diens by Koos en Mike
Baie dankie aan Dawie vir die puik diens by Koos en Mike . Jy het die ekstra myl geloop. Dit was n fees om n voertuig daar te koop. Dit is altyd maklik om net n voertuig te verkoop maar die na verkope diens is baie belangrik en dit is n groot pluspunt vir hulle. Hulle doen wat hulle sê. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Paul.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
05 Sept 2025, 15:29Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply05 Sept 2025, 15:29
Official
Thank you
