LL
Leandri L
1 reviews | Active since Apr 2018
09 Dec 2021, 16:30
Baie dankie
Dankie aan Leandri en Leon van Koos en Mike used cars vir ons nuwe Toyota Fortuner. Dankie vir julle spoedige en vinnige werk . Julle is bo baas en puike. Julle is baie behulpsaam en baie vriendlik met ons gewees as kliente. - Johannes & Lallie Snooke
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)