iP
issie P
1 reviews | Active since Jun 2017
22 Feb 2022, 15:26
2017 Tiguan Volkswagen
Goeie Dag Ek wil graag die geleentheid gebruik om Dankie te se vir Koos en Mike wat soveel moeite gedoen het met die Kar .Julle diens Was Puik.Dankie ook vir die Ongelooflike Diens wat julle gelewer het in verband met die Transaksie en Pappier werk. Daar is wel n Paar goed wat pla Die Linker kand se Taillight wat gekraak is agter en die Duike in die Deur agter lings. Ook dat ons so ver gery het en nie in kennis gestel was nie ,en ook dat die kar dol leeg was ,en ons het verwag dat daar darem Diesel in sou wees ? Baie Dankie vir die saamewerking om die Probleme uit te sorteer. Vriendelike Groete Mev Potgieter
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Koos and Mike Detailed Cars's replyOfficial
25 Jun 2023, 10:42Thank you
Koos and Mike Detailed Cars's reply25 Jun 2023, 10:42
Official
Thank you
iP
issie P's updateReviewer Update
11 Jan 2024, 12:58Never again 😒
iP
issie P's update11 Jan 2024, 12:58
Reviewer Update
Never again 😒
iP
issie P's updateReviewer Update
11 Jan 2024, 13:05I can just say baai koos and Mike I got a better car and service from Nissan good luck to the next guy buying from you .
iP
issie P's update11 Jan 2024, 13:05
Reviewer Update
I can just say baai koos and Mike I got a better car and service from Nissan good luck to the next guy buying from you .
