PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

04 Jan 2021, 12:43

VOERTAAL IN AFRIKAANS EN NIE ENGELS NIE.

Julle is net so power.As ek n mail stuur in Afrikaans en duidelik daarin se antwoord my in Afrikaans moet nie s***el as julle my nie in AFRIKAANS kan help nie. Julle bly julle alie afvee en s***el my met gebrabelde engels terug. Die land het 1 tale waarvan Afrikaans EEN IS EN NERENS IN DIE WET Sê DIT DAT ENGELS AS VOERTAAL GEBRUIK MOET WORD NIE. DIT IS daarom dat julle diens so swak is want julle hou maar net eenmaal aan om my in engels terug te ****ak. DIT IS DUIDELIK DAT JULLE NIE AFRIKAANS VERSTAAN NIE. my GELD IS OOK GROEN EN EK BETAAL VIR DIE DIENS EN VOEL DAT JULLE MY AFRIKAANS MOET RESPEKTEER EN IN AFRIKAANS ANTWOORD OF S***EL. KP ***

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply05 Jan 2021, 12:55
Official
Ons vra hartlik om verskoning vir die ongerief wat u ervaar het. Ons verneem dat 'n konsultant in kliënte dienste u reeds ge****ak het om die probleem op te los. Baie dankie vir u terugvoer.