JS
Johann S
1 reviews | Active since Mar 2015
22 Oct 2020, 12:41
Uitsonderlike dienslewering!!
Dit is met genoegdoening dat ek komplimente aan Renier Herbst by King Price wil oordra. Weens Covid19 se impak op my lewe kon ek nie meer my versekering bekostig nie en wou dit kanselleer maar Renier het die belangrikheid daarvan asook ander goedkoper opsies aan my genoem en dus kon ek met my versekering voortgaan teen 'n baie laer premie en die gemoedsrus behou dat my motor verseker is. Sy diens, vriendelikheid en bedagsaamheid was soos lafenis tydens hierdie uiters moeilike tydperk van my lewe. Renier jy is 'n groot aanwins vir die maatskappy waarvoor jy werk en ek sal jou by almal aanbeveel. Doen so voort!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)King Price Insurance's replyOfficial
22 Oct 2020, 14:27Good day to you, bearer of compliments! Thanks! We’re so happy that you’re happy, and we’ll definitely let Renier know all the good things you’re saying.
PS: You might just be our new favourite client!
PS: You might just be our new favourite client!
King Price Insurance's reply22 Oct 2020, 14:27
Official
Good day to you, bearer of compliments! Thanks! We’re so happy that you’re happy, and we’ll definitely let Renier know all the good things you’re saying.
PS: You might just be our new favourite client!
PS: You might just be our new favourite client!
