PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

16 Nov 2020, 14:07

TREURIGE DIENS VAN KING PRICE KP237166

Julle is nie eens een ster waardig nie. my ka r was deur julle ingesleep na SDM op die 9 November en julle het my laat weet die kar gaan daar staan tot die 16 November vir die assessor. Vandag s***el julle my en sê julle wag nou vandag vir die assessor se ver**** en weereens dat dit tot 5 werksdae kan neem voordat julle weer terug kom na my toe. DIE GROOT VRAAG IS MET JULLE PATETIESE DIENS WIL EK WEET, GAAN JULLE NOG IN NOVEMBER 2020 MAAND DIE JAAR MY LAAT WEET WAT GAAN VIR WAT. As ek geweet het dat dit julle 2 weke gaan neem,meskien,sou ek nie aangesluit het by julle assuransie nie.Dit IS n hopelose saak hoe julle n eis hanteer .Dit NEEM AL KLAAR 2 WEKE VOORDAT JULLE BESLUIT EN DAN IS DIT NOG NIE DIE regmaak tyd van die kar nie.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply16 Nov 2020, 16:37
Official
Hi Paul, 
 
We’re sincerely sorry to hear about this. Your complaint has been escalated to management and we’ll be in touch soon to see how we can fix things. 
 
Thanks for letting us know, and for giving us a chance to make things right again.
 
Royal regards, 
The king’s court