HJvV
HENNING Janse van Vuuren

1 reviews | Active since Jul 2012

30 Mar 2021, 12:23

The prince of King Price - Clive Perumal

I don't respond well to telemarketing, but am happy that I listened to Clive Perumal. Ek kon lekker in Afrikaans gesels en Clive het ten spyte van 'n swak telefoonverbinding geduldig deurgedruk.

Nie net gaan ek maandeliks bespaar nie, maar boonop het ek geen bybetaling as dinge wel skeefloop nie. Tot dusver is die administrasie 'n plesier en is daar nie die gebruiklike rompslomp om my voertuig iewers te laat inspekteer nie; jy laai KP se toep af, neem foto's, laai, en laat waai.

Hopelik verloop alles net so flink indien ek dan wel moet eis.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply30 Mar 2021, 15:41
Official
 
It’s our pleasure to do whatever it takes to give you the royal service you deserve. We happen to think that our clients are king, so your wish is always our command! 
 
Thank you so much for the great feedback, it helps to keep us whistling while we work.  
 
Royal regards, 
 
The king and his court