SJvR
Sonique Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Nov 2017

16 Nov 2017, 08:55

Taking money from account without permission

Ons vermoed hierdie is n ****... Daar is 2 debiet orders eers van ons FNBbesigheids rekening afgetrek met Ref: King Price bedrae van R200 en R1500. Gisteraand is daar weer 2 Debiet orders afgetrek vanaf ons Capitec besigheids Rek met selfde verwysing en selfde bedrae... Kna iemand vir ons asb dit opvolg. Ons het niks van King Price nie weet nie eers waar hulle aan ons besonderhede kom nie. Hierdie is besigheids rekening en dis ontoelaatbaar

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply17 Nov 2017, 15:39
Official

Hi Sonique

Our retentions manager has been in contact with you to discuss your concerns and the way forward. Should you require any further information please do not hesitate to contact.

Royal regards

The kings court