1 reviews | Active since Apr 2011
SWAK SAL NIE AAN BEVEEL NIE
Ek was veseker by King Price voor ek by Discovery was na discovery nie n eis reg gedoen het soos ek woi nie op my nuwe kar nie toe gaan ek terug King Price toe.. Na 11 mande en die Eskom gemors het ek weer vir hoeveel ste keer goed verloor in my kombuis..Ek het die eis aan King Price gegee en dis waar die probleem is..
Eesste beskuldig hulle my dat ek by 2 pleke veseker is na ek nie geweet het hoekom hulle so lank vat nie na n klomp email hoor ek eknis veaeker by 2 dis kos my om bewyse in te gee qar bewys dat ek nie is nie..Nou na 3 weke hoor ek nou weer na EK MOEY BEL DAAR WEER N ONDERSO3K OF EN NIE N SOORTGELYKE EIES IN GEGEE NIE..EK SE NOU EK GAAN DIE VEAEKING LOS EN NA ANDER PLEK GAAN..NET SWAK DAT N MENS SO GEHANDLE WORD.. BETAAL 1 MAAND NIE DAN IS HILL3 OP DIE FOON ELKE M... SE DAG
