AE
Annestha E

1 reviews | Active since Nov 2016

26 Mar 2021, 10:37

Swak kliente diens via telefoon, King Price

King Price! Shame on you! Julle versekeringsdiens is fantasties, maar by julle admin staan julle terug. Ek sukkel nou al van verlede jaar af om die KingPrice polis wat op my man se naam is, van MY krediet rekord af te haal. (EK het GEEN voertuig op my naam nie!!) Ek hou vir altyd aan om met n diensvers****** te praat, en dan moet ek in ENGELS praat, want daar is nie Afrikaanse persone beskikbaar nie. A NEE A, dis SWAK.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply26 Mar 2021, 11:57
Official
 
We’re just so sad to hear about your negative experience. We do our best to give every single client personalised, royal service, and we’re so sorry that we let you down. 
 
We’re looking into this now and will give you a call to get some more information so that we can make this right. 
 
Royal regards, 
 
The king and his court