1 reviews | Active since Mar 2015
still waiting since 24 january
middag almal my motor was in gery op die 24 januarie 2015 to ek my claim in sit n week na die ongeluk bel ek om uit te vind wat gaan aan en hul het my laat weet dat hul nie gaan uit betaal ni omdat my betaling vir december nie af gegaan het nie maar wel in jan op die 20 en in feb het hul weer gevat to ek se ek gaan van die 3de party claim wat ook met hul is wag ek nou week na week vir die manager wat dit moet af teken ek was al by hul kantoor ook ma niks die ou wat in my motor gery dit het al sy uit betaling gekry en as ek hom bel se hy vir my bel my insurance en los my,ek nou al vir amper 3maaande sonder n motor wat ek nog moet betaal en nog al die pad vir storage betaal en moet die tow truck metro betaal uit my sak uit na king price vir metro gese het om my kar te tow moes ek hul betaal om my kar nader te kry na pretoria waar ek bly,ek wag nog vir my refund ook want my car is nie gecover ni maar die geld gaan af van januarie af sal maar weer kyk vrydag want ek het my bank gaan sien en gese en betaal n kar wat af geskryf is
Thank you for bringing this to our attention, your liability claim has been processed and the necessary paperwork has been sent to you today to be signed and returned.
Should you require any further information please do not hesitate to contact our legal department or email them on ***
Royal regards
The kings court