AV
Anje V

1 reviews | Active since Jun 2019

25 Jun 2019, 08:43

Sone Steenkamp

Ek wil graag vir Sone Steenkamp van King Price baie dankie se vir haar uitstekende diens en vriendelikheid met die eis van my voertuig. Sy is beslis soos 'n persoonlike makelaar, sy volg op en hou my as klient die heeltyd ophoogte. Ek kan beslis King Price vir die publiek aanbeveel. Groot pluimpie vir jou! Jou werk is PUIK!!

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply25 Jun 2019, 10:22
Official
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Anje! Ons sal beslis vir Sone 'n koninklike druk gee en haar op ons skouers dra vandag!