TS
Terthius S

1 reviews | Active since Jul 2016

26 Jul 2016, 11:17

Service

Ek het onlangs my kar se versekering oorhandig aan King Price inssurance.

En natuurlik hieroor moes ek n inspeksie serifikaat kry by n spesifieke paneelkloper.

So het ek toe dit laat doen, maar nooit n afskrif van die paneelkloper gekry nie.

Ek bel toe in na King Price net om seker te maak dat Hulle wel die sertifikaat ontvang het....

Daar antwoord n dametjie baie vriendelik...Wiane van der Merwe.

Sy was so vriendelik en behulpsaam met als. Dit het amper gevoel asof ons mekaar jare lank ken.

Ek hoop dat as ek ooit weer sal moet in s***el King Price toe vir een of ander rede dat sy my sal kan help.

Daar is soveel maatskappye daar buite wat kan doen met sulke mense om n beter diens te kan lewer.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply26 Jul 2016, 13:21
Official

Thanks so much for the kind words. It’s fantastic feedback like yours that makes us get up in the morning and do what we do.

Here’s to keeping that smile on your dial!

Royal regards,

The king and his court