tt
twanet.venter twanet.venter

1 reviews | Active since Nov 2016

04 Nov 2016, 15:38

Samantha Feiling uitstekende diens

<p>Saterdag het iemand in my vasgery, ek het dit nie by my versekaar aangemeld nie want die persoon wat in my kar vas gery het - het gese hy sal die skade self betaal. Ek het Donderdag die 3de November King Price gebel en met Samantha Feiling in hulle eise department gepraat sy het uit haar pad gegaan om my te help, vandag 4de November s***el sy my om te se als is uitgesorteer my kar kan reggemaak word. Samantha baie dankie vir jou uitstekende diens en vriendlikheid deur hierdie "not so plesant" experience jy is AWESOME. WEEREENS BAIE DANKIE</p>

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply04 Nov 2016, 16:21
Official

It’s our pleasure to do whatever it takes to give you the royal service you deserve. We happen to think that our clients are king, so your wish is always our command!

Thank you so much for the great feedback, it helps to keep us whistling while we work.

Royal regards,

The king and his court