DS
Deniece S

1 reviews | Active since Sept 2018

26 Sept 2018, 15:47

Quintin Barnard by King Price se goeie en vriendelike diens 10 uit 5 sterre

Quintin Barnard baie dankie vir jou vriendelike en vinnige diens. Jy is regtig 'n aanwins vir King Price jy is vriedielik, ken jou werk en laat mense op hulle gemak voel. Baie dankie Keep up the good work.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply26 Sept 2018, 16:18
Official

Good day to you, bearer of compliments! Thanks! We’re so happy that you’re happy, and we’ll definitely let Quintin know all the good things you’re saying.