CK
Charl K

1 reviews | Active since Aug 2017

11 Aug 2017, 06:11

Puik koninklike diens en nog beter premies

<p>Ek wil graag vandag vir Marco Gernandt bedank vir uitmintende diens. Dit was so lekker om n Afrikaanse stem op die foon te hoor en toe nog so vriendelik en hulpvaardig. King Price het my n sak vol geld gespaar. Verder het ek gevra om net voor 5 terug ges***el te word en Marco was presies op tyd. Baie dankie dat julle ons soos adelikes behandel het, ek is n baie gelukkige nuwe klient.</p>

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply11 Aug 2017, 09:26
Official

Oh, I bet you say that to all the insurance companies…

Oh you don't? Well thanks so much! We pride ourselves on giving our clients the royal treatment. If there’s anything else we can do for you in the future, please just let us know.

Royal regards,

The king’s court