PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
09 Nov 2020, 12:55
Polis en eis wat nie deur julle to light kom nie
Goed genoeg om jou premies te in maar wanneer dit kom by n eis is dit net beloftes en beloftes.Julle het op my mail deur die rekenaar gereageer en my laat verstaan en dit was gister dat julle so gou as moonlik sou terug kom Die dag is ook nou amper om en nog niks het gebeur nie. HOE LANK MOET EK NOG WAG DAT JULLE REAGEER. Polis KP237166
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)King Price Insurance's replyOfficial
10 Nov 2020, 14:53Hi Paul,
It’s always a sad day in the kingdom for us when we heard that we have let one of our clients down.
We’re very sorry to hear about your experience, and we are desperate to see what we can do to make it right. We’ll be in touch shortly to see what can be done to help.
Royal regards,
The king and his court
King Price Insurance's reply10 Nov 2020, 14:53
Official
Hi Paul,
It’s always a sad day in the kingdom for us when we heard that we have let one of our clients down.
We’re very sorry to hear about your experience, and we are desperate to see what we can do to make it right. We’ll be in touch shortly to see what can be done to help.
Royal regards,
The king and his court
PR
Paul R's updateReviewer Update
11 Nov 2020, 14:05Julle is die vrotste assuransie maatskapy ooit.
Na n groor gesukkel om n eis in te stel is my kar uiteindelik gister by my huis kom haal en om 1.13 nm afgelewer by smd.Gister s***el iemand met n gebrabelde engels my en se dit sal 5 werk dae neem vir die assessor om n besluit te neem.
Vandag 2 uur kry ek n mail van julle af dat die assessor eers die kar die 16 de gaan besoek .nou is dit 7 wersdae en naweek uitgesluit.
Maw my kar staan by SMD vanaf 12 uur die 10 Nov. tot die 16 Nov. voordat daar n besluit geneem sal word.
So bokker my en moet maar sonder n kar vir 9 dae klaar kom omrede julle eers die 16 gaan besluit wat om te doen. Ek kan nie waf dat die eis afgehandel word nie want sulke treurigheid en laksheid en geen diens het ek in my des lewe nog nie teegekom nie behalwe nou.
Ploeter maar aan met julle treurighed.Na 7 dae naweek ingesluit sal ek weer n relaas op Hallo Peter.com plaas

Paul R's update11 Nov 2020, 14:05
Reviewer Update
Julle is die vrotste assuransie maatskapy ooit.