PB
Pikkie B

1 reviews | Active since May 2022

19 May 2022, 12:31

Pieter van King Price het my absoluut uit n panarie gered

Pieter van King Price het my absoluut uit n panarie gered. Het vir 4maande elke maand verskillende kilometerlesings gekry en paaiement het gewissel. Volgens my, was my voertuig in garage met n pap battery??!! Uiteinde van aangeleentheid, my voertuig moes met jumper kabels aangesit geword het en is dus sonder my medewete en toestemming gebruik. Baie dankie aan konsultante van King Price wat my navrae gereeld navolg en mooi in Afrikaans verduidelik. Van nou af word my voertuigsleutel .... weggesteek.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply19 May 2022, 12:44
Official
Hi Pikkie,


 
It’s our pleasure to do whatever it takes to give you the royal service you deserve. We happen to think that our clients are king, so your wish is always our command! 

 

Thank you so much for the great feedback, it helps to keep us whistling while we work.  

 

Royal regards, 

 

The king and his court