wW
waynelizpieterse W

1 reviews | Active since Jul 2017

18 Jul 2017, 07:58

Ons voel soos Royalty met King Price

Eerstens is dit die enigeste Versekerings Maatskappy wat ons gehelp het in ons taal, met die aansluiting. Als is so mooi verduidelik en glad nie geiriteerd met ons vrae geraak nie. Hul bly ons ****ak met opvolg oproepe en eposse om seker te maak als is in orde met voertuig. Hul druk jou glad nie om hul versekering te vat nie en maak ook nie leë beloftes nie, hul sê reguit hoe dit werk en hoe jy kan eis.

Die call centre is maar altyd 'n probleem, maar nie King Price nie. Oproep word vinnig geantwoord, kan in my taal praat en binne 5min na oproep is als uitgesorteer tussen Motor Agentskap en King Price.

Kan regtig hul aanbeveel vir enige iemand. Elke sent die moeite werd!!!

Dankie King Price , HENK LE ROUX, JACO, JOLENE en KERRY jul is LEGENDS!!!!!!!!!!!

Ek weet sommer die lysie name gaan nog langer word met tyd!

TWO HAPPY CLIENTS = " HAPPY DANCE :D"

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply18 Jul 2017, 08:06
Official

Oh, I bet you say that to all the insurance companies…

Oh you don't? Well thanks so much! We pride ourselves on giving our clients the royal treatment. If there’s anything else we can do for you in the future, please just let us know.

Royal regards,

The king’s court