1 reviews | Active since Apr 2011
Onprofesionele diens
<p>Ek het assuransie uitgeneem by king price omdat hulle so profesioneel adverteer.Totdat die popo die fan strike is hulle stil.Ek was die27 desember 2015 in motor ongeluk waar ek n trailor gesleep het en ek het beheer verloor en ka rhet buite beheer geraak.Ek bel toe vir king price hulle kom tow my in .Die nuwe jaar breek aan en daar is n gewag want almal is opverlof. Dit verstaan ek.Ek kry n kar gehuur deur hulle.Ek vra toe vir hulle wat gebeur as parte laat is nee mev moenie worry nie ons sal met paneelklopper dan reel.Wat te duiwel gaan hulle dan reel. Min wetend dat ek met n moorse probleem sit.Vandag die 7 /01/17gee hulle eers magtiging om kar te begin reg maak.Ek bel en vra nou wat van gehuurde kar Hulle se net sorry kar moet terug gaan.Hoe kan dit moonlik wees hulle vat langer as n maand om magtiging te kry en nou moet ek sonder kar sit .Ek is pist offf.Shaakira se net sorry.My broer bel vanogend en praat met nick goncalves 12: 51.Hy se toe hy sal met konsultant praat maar geen reaksie nie.Hystuurtoe weer n mail na Shaakira onbevoegde mens om haar werk te doen, Intussen bel die Rental maatskappy en gaan polisie kry om kar te kom haal want ek het volgengs hulle die kar gesteel, want ek wli nie kar terug gee nie want met wat gaan ek dan mee ry ,Dis mos niemy skuld dat King price so lank gevat het nie.Nou wat maak ek hulle adverteer so hulle help die klient .Ditis stront hulle help hulle self.</p> <p>Tot noutoewagek vir n antwoord wat gaan hulle doen ivm die rental kar??????????????????????????????? Ek is ma allen met twee klein kinders wat moet skiool toe gaan.</p>
Thank you for getting in touch with us. We’d like to take the opportunity to apologise for your bad experience. We take our commitment of royal service very seriously and we hate hearing that we’ve disappointed you.
Our claims department has been in contact with you to discuss your concerns and the way forward. Should you require any further information please do not hesitate to contact.
Royal regards
The kings court