AB
Anne-Marie Bourquin

1 reviews | Active since Jun 2018

26 Jun 2018, 17:21

Ongelooflike vriendelike behulpsame diens deur die familie van King Price

Baie Dankie Quinton en Andriette vir jul dierbare behulpsame diens en leiding en gerusstelling siende as enkel ma en 20 Jr meisie honderde km Van my af weet ek Sy is ook veilig.. 5 uit 5 is te min.. Die beste vriendelikste diens nog ooit van versekeraars gekry.. Weer eens dankie

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply27 Jun 2018, 09:04
Official

Goodness, you’re making us blush! We just do what we do… But we do try really hard to always deliver on our promise of award-winning royal service, so thanks for taking the time to say ‘thanks’. Wishing you a superfantastic day!