1 reviews | Active since May 2011
Onaanvaarbare vertraagde diens!
Ek het 2/8/2019 'n ongeluk gemaak. Die insleepdiens het telefonies met King Price in verbinding getree om magtiging te kry om my voertuig in te sleep. Ek het die volgende dag die saaknommer gekry - wat 'n Saterdag was en dit Maandag (5/8/2019) aan King Price verskaf. Die asessor was gister by my voertuig. Volgens King Price moet ek nou 3-5 werksdae wag voordat ek weet wat die skade aan my voertuig is!! Hoe is dit moontlik?? Dit is onaanvaarbaar! Ek het nog nooit sulke swak diens by 'n versekeraar ervaar en dat mens so lank moet wag nie! Ek het op die stadium nie 'n voertuig nie en wil graag so gou moontlik my voertuig laat herstel. Hoekom neem dit so lank???? Dit is onaanvaarbaar!!! Ek betwyfel my besluit om by King Price aan te gesluit het!!
