jG
johan G

1 reviews | Active since Nov 2010

04 May 2015, 20:30

No feedback

Sjoe lyk my maar dis soos almal se Goedkoop koop is duurkoop!!!! Wat gaan aan met julle diens my Ma se premie is glad nie die maand af nadat daar n eis in gesit is in April. Daar was geen terugvoering oor haar eis nie, sy wag nogsteeds vir enige terugvoer. Sy was gestuur na die paneelklopperr waar hulle foto na foto geneem het maar daar is geen terugvoering van julle af nie. wat help dit daar is versekering maar julle kom nie terug na n mens toe nie. Dink maar dis tyd dat sy maar haar versekering verander wat met sulke diens...... of laat ek maar se geen diens!!!

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply13 May 2015, 18:30
Official
Hello johan80,

Thank you for bringing this to our attention, as per our records the claims department has contacted you with final feedback on your claim. Apologies for any delay in this regard.

Should you require any further assistance please do not hesitate to contact.

Royal regards
The kings court