LB
Lizette B

1 reviews | Active since Oct 2021

19 Dec 2024, 15:24

Na n groot storm het...

Na n groot storm het n groot boom om geval en my muur en tenk verwoes..Alicia het uit haar pad gegaan om seker te maak ek en my familie is veilig...

0
Replies (0)