QJvV
Quentin Janse van Vuuren

1 reviews | Active since Jul 2018

19 Jul 2018, 17:13

Kompliment vir King Price en Ryan van der Merwe

Wel ek na kwotasies gesoek en King Price gebel omdat dit deur iemand anders aan my voorgestel is en gesê het dat hulle baie gelukkig is met King Price. Ek het hulle gebel en dit was baie goeie diens van die begin af. Maar toe verander dit ek moes my voertuig verander en eweskielik was dit nie meer so goed nie, ek het toe n mail gestuur en gesê nee ek wil kanseleer. paar dae later het ek toe reeds op geskryf met ander Insurance. Maar vandag 19/07/2018 het n man met die naam Ryan van der Merwe my gebel en my regtig soos n Koning laat voel hy het regtig die wind uit my seile gehaal en raai wat ek is weer by King Price baie dankie Ryan van der Merwe ek het regtig gehou van jou houding oor die foon ek het lanklaas so goed gevoel oor iets. Ryan is regtig uitmintige persoon en ek glo hy is n baie groot aanwins vir King Price ek sal ook net met hom wil deel in die toekoms dankie maat en dankie King Price!!

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply20 Jul 2018, 08:05
Official

Good day to you, bearer of compliments! Thanks! We’re so happy that you’re happy, and we’ll definitely let Ryan know all the good things you’re saying.