NT
Nicola T

1 reviews | Active since Mar 2017

06 Nov 2018, 09:59

King price = wait

Ekt oor gegaan na king price nie net omdat hul goed koper is nie maar ook omdat hul my meer bied. Wag tot Dat jy claim.... My man se Kar is ook op my versekering, gister was dit 3 weke terug wat die on geluk plaasgevind het..... Noodeloos om te se so wag ons steeds vir parte. Paneelkloppers se hul wag vir parte en versekering se dit is daar. Indien parte een dag hul verskeining maak neem dit steeds 7-10 Dae vir reg maak van Kar. Is dit nie onvanpas om so lank te wag vir n doodeenvoudige reg maak van voertuig. Alles moet net reg gaan vir hulle maar hul mense "betalers" Kan maar wag.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply06 Nov 2018, 16:44
Official
Hi Nicola

Our sincerest apologies for the negative experience. Our SEM department has been in contact to discuss your concerns and the way forward. Should you require any further information please do not hesitate to contact.

Royal regards  

The kings court