AR
Amanda R

1 reviews | Active since Nov 2012

23 May 2018, 09:41

King Price uitstekende diens

Het uitstekende diens ontvang van Ryan van der Merwe nadat ek vanoggend eintlik ges***el het om te kla oor my premie wat baie opgegaan het na die jaarlikse hersiening. Ryan was vriendelik en baie hulpvaardig en my dag gemaak met goeie nuus. Hy is definitief 'n bate vir King Price.

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply23 May 2018, 09:57
Official

Hello there… And wow! We’ve passed your compliments on to Ryan and his smile is nearly as wide as yours. Thanks for taking the time to make our day!