MG
Mart-Mari Goosen

1 reviews | Active since Aug 2020

28 Aug 2020, 08:37

King Price Insurance - Craig Classen

In die moeilike tye probeer mens maar spaar en sny waar jy kan. Vanoggend kry ek 'n oproep van Craig Classen by King Price oor my kar assuransie , na ek 'n e-pos gestuur het oor my kar versekering. Wat 'n vriendelike mens, my als so mooi verduidelik sommer in Afrikaans!! LOL......en hier en daar kon ons darem 'n laggie in kry so vroeg op 'n Vrydag more. Craig het saam my deur als gegaan en my op die einde van die oproep oor die R200.00 gespaar op my maandelikse premium. Ek is nou al amper 3j by King Price en moet se ek is BAIE HAPPY met hulle diens!!! Dankie Craig Classen dat jy my Vrydag op so goeie noot begin!!! Die girl smile van oor tot oor. Dis altyd lekker om so vriendelike, behulpsame diens te kry in die moeilike tye!!

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply28 Aug 2020, 09:29
Official
Hello there… And wow! We’ve passed your compliments on to Craig and his smile is nearly as wide as yours. Thanks for taking the time to make our day!