AH
Anneke H

1 reviews | Active since Jun 2019

10 Sept 2020, 12:24

King Price die beste in die weste

Wat 'n plesier om vandag weer vir King Price te kon ****ak en met Graig van Rooi te kon gesels. Soos altyd vriendelik weet wat ek wil he en het aan my die opsies gegee waaruit ek kon kies wat my sak pas. Dit is net ongelooflik lekker om 'n instansie te s***el en met sulke vriendelike mense te deel , ek sal King Price regtig vir almal aanbeveel. Baie Dankie vir die goeie diens

0
Replies (1)
King Price Insurance
King Price Insurance's reply10 Sept 2020, 15:04
Official
Goodness, you’re making us blush! We just do what we do… But we do try really hard to always deliver on our promise of award-winning royal service, so thanks for taking the time to say ‘thanks’. Wishing you a superfantastic day!